Chord & lyrics

Hợp âm 8ste wereld wonder - KURT DARREN

Nhạc: Kurt Darren
Views 1
0
Guitar

Lời & hợp âm

[Intro 1]
[G][C][G][C][D][C][G]

[Verse 1]
Môre [G]Oom môre Tannie
bietjie koffie sal lekker [C]wees
Met een suiker of maak dit [D]twee[C]
Want ek het dit [G]no dig

[Verse 2]
Gooi vir [G]oom nog 'n dubbel dan
kan ons twee 'n glasie [C]klink
Wat het oom van die game [D]ge [C]dink?
Die Bokke kom mooi [G]reg nê?

[Verse 3]
Ek's [C]bietjie op my senuwees
oor [G]dit wat ek wil hê
Oor [C]dit wat ek vanoggend vir u
[D]dogter by die dam gesê het

[Verse 4]
[D]Is [G]jou[C] pa dalk 'n bouer
want jou lyf is perfek?
Is jou [G]ma dalk 'n verwer
jou gesig maak my gek?
Of is [D]jy maar net verslaawend want
ek kan nie daar sonder[C]?[G]

[Verse 5]
Is jou [C]pa dalk 'n bouer want
jy's pragtig gebou?
Is jou [G]ma dalk 'n verwer want
jou [Em]oë is so blou?
Dankie [Am]oom dankie tannie vir die 8[D]ste
wêreld [G]wonder[Gsus4][G]

[Verse 6]
Môre [G]Oom môre Tannie met my
hart in my hand staan [C]ek
En ek sê dit met alle [D]respek[C]
Ek het haar nodig
[G]

[Verse 7]
Het gehoor oom is moeilik maar
daar's iets wat ek nou moet [C]vra
Ek sal haar op my hande [D]dra[C]
Verewig en [G]al tyd ja

[Verse 8]
Ek's [C]bietjie op my senuwees
oor [G]dit wat ek wil hê
Oor [C]dit wat ek vanoggend vir u
[D]dogter by die dam gesê het

[Verse 9]
[G]Is [Am]jou p[C]a dalk 'n bouer
want jou lyf is perfek?
Is jou [G]ma dalk 'n verwer
jou gesig maak my gek?
Of is [D]jy maar net verslaawend
want ek kan nie daar sonder[G]?

[Verse 10]
Is jou [C]pa dalk 'n bouer want
jy's pragtig gebou?
Is jou [G]ma dalk 'n verwer want
jou [Em]oë is so blou?
Dankie [Am]oom dankie tannie
vir die [D]8ste wêreld

[Verse 11]
[G]Wonder of sy ja gaan sê
Ek wonder of sy [C]my wil hê
Maar [G]oom en tannie [C]sê [G]net ja
Want [C]ek wil nou haar [D]hand gaan vra

[Verse 12]
[D]
[Am]Is jou p[G]a dalk '[C]n bouer
want jou lyf is perfek?
Is jou [G]ma dalk 'n verwer
jou gesig maak my gek?
Of is [D]jy maar net verslaawend
want ek kan nie daar sonder[G]?

[Verse 13]
[G]Is jou [C]pa dalk 'n bouer want
jy's pragtig gebou?
Is jou [G]ma dalk 'n verwer want
jou [Em]oë is so blou?
Dankie [Am]oom dankie tannie vir die
[D]8ste wêreld won[G]der
Dankie [Am]oom dankie tannie vir die
[D]8ste wêreld won[G]der
[Gsus4][G]
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Sẵn sàng xem hợp âm
Chọn một hợp âm trong phần lời để ghim phần xem thế bấm tại đây.
Phân tích AI Nhanh · sâu

Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.

Bản nhanh Nhanh · gọn

Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.

Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết

Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.

Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Artist · genre · key
18%
130 BPM