Chord & lyrics

Deurmekaar chords and lyrics - KAREN ZOID

Nhạc: Karen Zoid
Views 24
0
Guitar

Lời & hợp âm

[Intro 1]
[D][A][D][A][D]

[Verse 1]
Ek het ge[A]loop
[D]Sonder om te groet
Ek wil jou bel
[A]Ek wonder of ek [G]moet
Ek weet jy dink
Ek't jou verniel
Ek het jou lief [Bm]met my hart
[G]en siel

[Interlude 1]
[Dsus4][D][Dsus4][D]

[Verse 2]
Ek het [D]geloop
Sonder om te groet
En clean breaks is [A]tien teen [G]een goed
En ek sit hier op die lang [A]pad
Soos soveel kere [G]vantevoor
En iewers langs die hig[A]hway het
ek my [G]beste [D]pel verloor
[Dsus4][A][G]

[Verse 3]
Ek [D]ken jou lyf
Ek [A]ken jou taal
Ek [G]ken jou goed
Ek, [D]ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het [A]weer geval
Die herinnerin[G]ge
[D]Maak my mal
[G]Die fight's verby
Die [A]vuur's geblus
Die [D]storm [C]het bed[Bm]aar[G]
Als is [A]fine
En ek voel so [D]deurmekaar
[Dsus4][D][Dsus4][D]

[Verse 4]
[Dsus4]
Ek [D]het geloop
[A]Sonder [D]om [Dsus4]te groet
Jy's [D]nog altyd een
Wat net praat wanneer [G]hy moet
As ek kon sou
[Bm]Ek minder sê[G]
Sou jy dalk beter [Bm]weet
Wat ek [G]nodig het

[Interlude 2]
[Dsus4][A][G]
[D][G][A][G]

[Verse 5]
Ek [D]ken jou lyf
Ek [A]ken jou taal
Ek [G]ken jou goed
Ek, [D]ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het [A]weer geval
Die herinnerin[G]ge
Die herinneringe

[Verse 6]
Die herinneringe
[G]
Ek [D]ken jou lyf
Ek [A]ken jou taal
Ek [G]ken jou goed
Ek, [D]ken jou kaal
[Dsus4]Ons het opges[D]taan
Ons het [A]weer geval
Die herinnerin[G]ge
[D]Maak my mal

[Verse 7]
'n [G]Minor chord vir 'n [A]minor key
[D]Op [C]my sad [Bm]kitaar
[G]Sonde woorde is [A]ek
Baie deurmekaar
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Sẵn sàng xem hợp âm
Chọn một hợp âm trong phần lời để ghim phần xem thế bấm tại đây.
Phân tích AI Nhanh · sâu

Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.

Bản nhanh Nhanh · gọn

Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.

Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết

Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.

Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Artist · genre · key
18%
85 BPM