Chord & lyrics

diepseeduiker 17 chords and lyrics - DIE PIESANGSKILLE

Views 16
0
Guitar

Lời & hợp âm

[Verse 1]
[D]Jy [C]dra high h[G]eels[D]
Ek drink whiskey [Em]on the rocks
Ek is [C]'n sterreky[G]ker
Jy's [D]'n wannabe [Em]diepsee[D]duiker
[C]So al wat ek [G]wil sê is [D]catch my dri[Em]ft[C]
So al wat [G]ek wil sê [D]is lees die
boodskap tussen die ly[G]ne
Dis vroeg in Julie
En [Bm]al wa[C]t ek wil hê is[D] warm ko[G]ffie
[C]En nie jou koue lief[D]de nie
[G]Maar such is li[D]fe
Jy kan seker [C]nie verwag [D]om in Ackermans
vir 'n [G]Zara top te shop [Em]nie[G][C]
Jy dra [G]high heels
[D]Ek drink whiskey [Em]on the rocks
[D]Ek is 'n [C]ste[G]rrekyker
Jy's 'n [D]wannabe [Em]diepseeduiker[D][C]
So al wat [G]ek wil sê is [D]catch my [Em]drift[D][C]
So al wat [G]ek wil sê is [D]lees die
boodskap tussen die [G]lyne
Maande later
[C]Kom by die [D]besef dat
Op[G]posites [D]attract n[C]ie[D]
En jy weet [G]ons [D]sal nie [C]werk [D]nie
Maar ek [C]maak die [D]besluit
Ek sê [C]cheers cheers oor en [D]uit[C]
Jy [G]dra high heels
[D]Ek drink whiskey [Em]on the rocks
Ek is [C]'n [G]sterrekyker
Jy's 'n [D]wannabe [Em]diepseeduiker[D][C]
So al wat [G]ek wil sê is [D]catch my [Em]drift[D][C]
So al wat [G]ek wil sê is [D]lees die
boodskap tussen die [Em]lyne
Dis nie [C]jy nie dis [G]ek
Verkeerde tyd[D], verkeerde p[Em]lek
Dis nie [C]jy nie dis [G]ek
Verkeerde [D]plek, verkeerde [Em]ek[C][G][D][Em]
[C][G][D][Em][C][G][D]
[Em][C][G][D][Em][D][C]
Jy [G]dra high heels
[D]Ek drink whiskey [Em]on the rocks
[D]Ek is 'n [C]ste[G]rrekyker
Jy's 'n [D]wannabe [Em]diepseeduiker[D][C]
So al wat [G]ek wil sê is [D]catch my [Em]drift[D][C]
So al wat [G]ek wil sê is [D]lees die
boodskap [D]tussen die lyne
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Sẵn sàng xem hợp âm
Chọn một hợp âm trong phần lời để ghim phần xem thế bấm tại đây.
Phân tích AI Nhanh · sâu

Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.

Bản nhanh Nhanh · gọn

Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.

Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết

Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.

Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Artist · genre · key
18%
182 BPM