Chord & lyrics

Een miljoen chords and lyrics - KURT DARREN

Nhạc: Kurt Darren
Views 3
0
Guitar

Lời & hợp âm

[Intro 1]
[D][A][D][G][D][A][G][A]
[D][A][G]
[A]Ja ek

[Verse 1]
[D]
weet ek vat nou wilde kanse
Maar wie nie waag nie wen nie dis ‘n [A]feit
En ek sê nie jy kan dans maar
gee my ‘n halwe kans
Ek vee jou voete onder jou
uit [D](Hier onder jou uit)

[Verse 2]
Dit word [D]laat tot die laaste danse
En ek sê vir jou nou oor en [G]oor
Ek gaan jou soen wet jou [D]een miljoen
[C]Moenie klap nie soen my te[A]rug
Ek [D]wet jou

[Verse 3]
een miljoen dat
ek vir jou gaan soen
Net hier aan die einde van die [A]vers
En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn
Ek gee vir jou die [D]opsitkers

[Verse 4]
Ek wet jou [D]een miljoen dat
ek vir jou gaan soen
Ek weet die tyd is net hier om die [A]draai
En in die laaste deel van
hierdie laaste reel

[Interlude 1]
Gaan ons liefde koningkraai
[D][A]
[G]
[A]

[Verse 5]
Ek’t [D]weke net gesit en luister
Na jou note as jy staan en [A]lag
Nou ek sê nie jy was vals
vir [G]my [A]jy lag ‘n wals
Jy lag die mooiste simfonie
(Die [D]mooiste simfonie)

[Verse 6]
Jou [D]gesiggie het perfekte lyne
En jou lippe die perfekte [G]tyd
Ek gaan jou soen wet jou [D]een miljoen
[C]Moenie klap nie soen my te[A]rug

[Verse 7]
Ek wet jou [D]een miljone dat
ek vir jou gaan soen
Net hier aan die einde van die [A]vers
En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn
Ek gee vir jou die [D]opsitkers

[Verse 8]
Ek wet jou [D]een miljoen dat
ek vir jou gaan soen
Ek weet die tyd is net hier om die [A]draai
En in die laaste deel van
hierdie laaste reel
Gaan ons liefde [D]koningkraai
[A][D]

[Interlude 2]
[G][D][A]
[G][D][A]
[G][A]

[Verse 9]
[G]Ek gaan jou soen wet jou een[D] miljoen
[C]Moenie klap nie soen my te[A]rug
Ek [D]wet jou

[Verse 10]
een miljoen dat
ek vir jou gaan soen
Net hier na die einde van die [A]vers
En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn
Ek gee vir jou die [D]opsitkers

[Verse 11]
Ek wet jou [D]een miljoen dat
ek vir jou gaan soen
Ek weet die tyd is net hier om die [A]draai
En in die laaste deel van
hierdie laaste reel
Gaan ons liefde [D]koningkraai

[Verse 12]
Ek wet jou [D]een miljoen dat ek vir
jou gaan soen (Gaan soen)
Net hier aan die einde van
die [A]vers (Van die vers)
En in hierdie lyn gaan ek jou oë
laat skyn (Laat skyn)
Ek gee vir jou die [D]opsitkers (Opsitkers)

[Verse 13]
Ek wet jou [D]een miljoen dat ek vir
jou gaan soen (Gaan soen)
Ek weet die tyd is net hier om
die [A]draai (Die draai)
En in die laaste deel van hierdie
laaste reel (Laaste reel)
Gaan ons liefde [D]koningkraai
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Sẵn sàng xem hợp âm
Chọn một hợp âm trong phần lời để ghim phần xem thế bấm tại đây.
Phân tích AI Nhanh · sâu

Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.

Bản nhanh Nhanh · gọn

Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.

Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết

Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.

Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Artist · genre · key
18%
133 BPM