Hợp âm & lời bài hát

Somertreffer chords and lyrics - KURT DARREN

Nhạc: Kurt Darren
Lượt xem 1
0
Guitar

Lời & hợp âm

[Verse 1]
[G]Jy is my somertreffer
(Jy's my somertreffer)
Jy is my somertreffer

[Verse 2]
Jy’s my somertreffer
[G]
Jy speel my hart se wysie
en jy’s [C]die [G]meisie
'n Liedjie wat my ore oor en oor wil [D]luister
Oor [G]en oor wil luister

[Verse 3]
Jou [G]hartklop is die dansbaan
vir 'n opwek stilstaan
As jy nie by my is nie is daar geen musiek [D]nie
Is daar geen [G]liriek nie

[Verse 4]
[G]Die ritme in jou liefde hou
jou veilig in my arms
Jy’s vir my die somer en
by jou is alles warm

[Verse 5]
Jy is my [G]somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal jy is myne en
jou somersoene hou vir alyt[D]d
Dit hou vir [G]altyd

[Verse 6]
Jy is my [G]somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal dra die strale van die
somerson aan jou behoort
[C]En dat ek en jy net hier wil bly[D]
Jy is my somertreffer
Die somerliedjie en jou liefde
wil ek hê vir altyd

[Verse 7]
[G]Jy draai [C]my in [G]die rondte
ek draai in die rondte
Nie almal kan die liedjie in jou liefde [D]hoor nie
Ek wil jou nooit [G]verloor nie (Ek
wil jou nooti verloor nie)

[Verse 8]
Jou [G]hartklop is die dansbaan
vir 'n opwek stilstaan
As jy nie by my is nie is daar geen musiek [D]nie
Is daar geen [G]liriek nie

[Verse 9]
[G]Die ritme in jou liefde hou
jou veilig in my arms
Jy’s vir my die somer en
by jou is alles warm

[Verse 10]
Jy's my [G]somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal jy is myne en jou
somersoene hou vir alyt[D]d
Dit hou vir [G]altyd

[Verse 11]
Jy is my [G]somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal dra die strale van die
somerson aan jou behoort
[C]En dat ek en jy net hier wil bly[D]
Jy is my somertreffer
Die somerliedjie en jou liefde
[Dsus4]wil ek hê vir a[D]ltyd[G]

[Verse 12]
[G]
Jy [C]is my treffer jy's my somertreffer
[G]Jy’s die liedjie wat vir
ewig nommer een sal bly
[C]Jy is my treffer jy's my somertreffer
Jy [D]sing vir my

[Verse 13]
[G]Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vor
Almal jy is myne en jou
somersoene hou vir al[D]tyd
Dit hou vir al[G]tyd

[Verse 14]
[G]Jy is my somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal jy is myne en jou
somersoene hou vir al[D]tyd
Dit hou vir [G]altyd

[Verse 15]
Jy is my [G]somertreffer staan
maar op en sê vir
Almal dra die strale van die
somerson aan jou behoort
[C]En dat ek en jy net hier wil bly[D]
Jy is my somertreffer
Die somerliedjie en jou liefde
wil ek [G]hê vir altyd
Hê vir altyd
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Sẵn sàng xem hợp âm
Chọn một hợp âm trong phần lời để ghim phần xem thế bấm tại đây.
Phân tích AI Nhanh · sâu

Bản nhanh tóm tắt tông, vòng chính, kết và màu sắc hòa âm. Bản sâu dùng để đọc kỹ hơn.

Bản nhanh Nhanh · gọn

Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.

Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết

Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.

Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
18%
140 BPM