Chords & lyrics

Bloubergstrand se Sonsak Chords

Music by: Kurt Darren
Tone F# major BPM 100 Views 68
0

Lyrics & chords

[Verse 1]
[G]Dink jy [D]aan my as jy so [A]in die aande
[G]ry verby daai plek waar ek en jy
[D]Ons eerste dan[A]s ged[D]ans h[Bm]et?
[G]Want ek [D]dink aan jou wanneer ek [A]kyk na [Bm]hoe
[G]die Bloubergstrand se sonsak weer my [Em]oë la[D]at traan

[Verse 2]
[D]
Ek skryf al weer 'n briefie
Ek stuur dit vir my liefie
[G]Maar sy antwoord my nie terug nie
[A]Is daar iets wat ek nie weet nie?
[D]Nie

[Verse 3]
eers 'n SMS nie
Of poskaart in 'n bus nie
[G]Miskien verbeel ek my maar
[A]Is daar iets wat ek nie weet [D]nie?
[A]Hoop sy't nie van my ver[D]geet [G]nie

[Verse 4]
Dink jy aan [D]my as jy so [A]in die aande
[Bm]ry verby daai pl[G]ek waar ek en jy
[D]Ons eerste dan[A]s gedans het?
[G]Want ek dink [D]aan jou wanneer ek [A]kyk na hoe die Blou
[Bm]bergstrand se [G]sonsak weer my [A]oë laat [D]traan

[Verse 5]
[D]
My epos permanent aan
Terroriseer die posman
[G]Sodra hy my sien wag dan
[A]Hardloop hy die naaste boom uit
[D]Miskien's

[Verse 6]
sy in 'n oerwoud
Op see of dalk die Kongo
[G]Ek's baie seker dit is
[A]Hoekom sy nie vir my terug [D]skryf
So [A]môre koop ek maar a [D]posduif

[Verse 7]
[G]Dink jy aan[D] my as jy so in [A]die aande
[Bm]ry verby daai pl[G]ek waar ek en jy
[D]Ons eerste dan[A]s gedans het?
[G]Want ek dink [D]aan jou wanneer ek [A]kyk na hoe die Blou
[Bm]bergstrand se [G]sonsak weer my [A]oë laat [D]traan

[Verse 8]
[D]Hoekom doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Ek kan nie op [G]hou wonder
Dink jy aan [D]my as [A]jy so

[Verse 9]
in die aande [Bm]ry
ver[Em]by daai p[G]lek waar ek en jy
[D]Ons eerste dan[A]s gedans het?
[G]Want ek [D]dink aan jou wanneer ek [A]kyk na hoe die Blou
[Bm]bergstrand [G]se sonsak weer my oë [A]laat tra[G]an
Dink jy [D]aan my as jy so

[Verse 10]
[A]in die aande
[Bm]ry verby daai pl[G]ek waar ek en jy
[D]Ons eerste dan[A]s gedans het?
[G]Want ek dink aan [D]jou wanneer ek [A]kyk na hoe die Blou
[Bm]bergstrand se [G]sonsak weer my [A]oë [D]laat traan
Discover more Artist · genre · key
18%
100 BPM