Hợp âm & lời bài hát
Elke Mens Moet Weet (Oorlogslied) chords and lyrics - JURIE ELS
Lượt xem
1
Đăng nhập để lưu
Lời & hợp âm
[Verse 1] [G]Daar's baie wat ek tot vandag toe kan onthou Ma, jy't my soveel [C]geleer Ek ont[G]hou so goed die storie uit die Bybel Van Josef, sy broers en van sy kleed [C] [Verse 2] Ek [G]onthou nog toe ek klein was het ons baie swaar gekry En die kinders van die rykes het soms [D]neergesien op my Soms [G]moes my ma 'n plan maak om ons [C]die winter deur te kry En ek het [G]op my verjaarsdag 'n [D]bontlappiesjas gekry [G] [Verse 3] Sy't die lappies baie maande bymekaar gemaak Vir my bontjas net soos Josef s'n, dit was [D]baie spesiaal Sy't met [G]al haar moederliefde dit [C]aanmekaar gewerk En gesê, my [G]seun dit is joune, dis die be[D]ste wat ek het [G] [Verse 4] By [C]bontjas was die mooiste, dit was [G]baie spesiaal En ek [C]sou dit die heel winter deur met trots [G]graag skool toe [D]dra Al [G]was ons baie arm was ek [C]tog 'n miljoenêr Want in ons [G]harte lê die vrede wat die ry[D]kes graag wil hê [G][E] [Verse 5] Daar was ga[A]te in my kouse, my skoene was gedaan Ek sou die hele winter lank in my [E]bontjas skool toe gaan Al [A]sou die ander skinner en [D]somtyds hardop lag Was ek [A]trots op my familie, net soos [E]Jo sef op sy [A]jas [Verse 6] O ek [A]kon dit nooit verstaan nie want ek was mos ook ryk Net soos Josef in die storie, is [E]Je sus lief vir my Ek het bai[A]e keer verduidelik [D]geluk is meer as geld Maar hulle [A]wou dit nie verstaan nie en het my [E]altyd weer geskel [A] [Verse 7] Al [D]was ons baie arm was ek [A]tog 'n miljoenêr Want [D]liefde en geluk is [A]al wat ons wou [E]hê In die [A]oë van die wêreld was ek [D]net 'n arm kind Maar vir [A]Je sus so belangrik soos [E]Jo sef in die [D]pit [A]
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Phân tích AI Nhanh · sâu
Bản nhanh tóm tắt tông, vòng chính, kết và màu sắc hòa âm. Bản sâu dùng để đọc kỹ hơn.
Bản nhanh Nhanh · gọn
Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết
Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
Bài cùng tông Bb major
Cùng tone
Bài hát được xem nhiều
Phổ biến
18%
176 BPM