Chords & lyrics

Elke Mens Moet Weet (Oorlogslied) Chords

Music by: Jurie Els
Tone Bb major BPM 176 Views 16
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
[G]Daar's baie wat ek tot
vandag toe kan onthou
Ma, jy't my soveel [C]geleer
Ek ont[G]hou so goed die
storie uit die Bybel
Van Josef, sy broers en van sy kleed
[C]

[Verse 2]
Ek [G]onthou nog toe ek klein
was het ons baie swaar gekry
En die kinders van die rykes het
soms [D]neergesien op my
Soms [G]moes my ma 'n plan maak
om ons [C]die winter deur te kry
En ek het [G]op my verjaarsdag 'n
[D]bontlappiesjas gekry
[G]

[Verse 3]
Sy't die lappies baie maande
bymekaar gemaak
Vir my bontjas net soos Josef s'n,
dit was [D]baie spesiaal
Sy't met [G]al haar moederliefde
dit [C]aanmekaar gewerk
En gesê, my [G]seun dit is joune,
dis die be[D]ste wat ek het
[G]

[Verse 4]
By [C]bontjas was die mooiste,
dit was [G]baie spesiaal
En ek [C]sou dit die heel winter deur
met trots [G]graag skool toe [D]dra
Al [G]was ons baie arm was
ek [C]tog 'n miljoenêr
Want in ons [G]harte lê die vrede wat
die ry[D]kes graag wil hê
[G][E]

[Verse 5]
Daar was ga[A]te in my kouse,
my skoene was gedaan
Ek sou die hele winter lank in
my [E]bontjas skool toe gaan
Al [A]sou die ander skinner en
[D]somtyds hardop lag
Was ek [A]trots op my familie,
net soos [E]Jo sef op sy [A]jas

[Verse 6]
O ek [A]kon dit nooit verstaan nie
want ek was mos ook ryk
Net soos Josef in die storie,
is [E]Je sus lief vir my
Ek het bai[A]e keer verduidelik
[D]geluk is meer as geld
Maar hulle [A]wou dit nie verstaan nie
en het my [E]altyd weer geskel
[A]

[Verse 7]
Al [D]was ons baie arm was
ek [A]tog 'n miljoenêr
Want [D]liefde en geluk is [A]al wat ons wou [E]hê
In die [A]oë van die wêreld was
ek [D]net 'n arm kind
Maar vir [A]Je sus so belangrik
soos [E]Jo sef in die [D]pit
[A]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
176 BPM