Chords & lyrics
haas das se nuuskas Chords
Views
23
Log in to save
Lyrics & chords
[Intro 1] [D][G][A] [D]Ons kyk na [Verse 1] Haas Das se nuuskas, Dinsdag aand om [A]ses Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste [D]pret Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk [G]saam [A]Al die nuus uit Diereland bring Haas Das [D]vanaand [Verse 2] [D]Hasie kwas, die groot lawaai hardloop dat dit [A]kraak Maar Skillie het die geelwortels oor sy pad gesaai [D]Hasie eet hom trommeldik en [G]raak toe aan die slaap En [D]Skillie word organiseerderskorps se eer[A]ste kandidaat [D]Ons kyk na [Verse 3] Haas Das se nuuskas, Dinsdag aand om [A]ses Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste [D]pret Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk [G]saam [A]Al die nuus uit Diereland bring Haas Das van[D]aand [A][D] [Verse 4] [D]Groot Oom Slapoor Olifant het 'n creche begin [A]Waar al die dierekindertjies saam kan speel en [D]sing Maar die stoute apies het vir [G]da e lank geraai [D]Sou hulle aan Oom Olifant se [A]slurp of stertjie [D]swaai [Verse 5] Ons kyk na [D]Haas Das se nuuskas, Dinsdag aand om [A]ses Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste [D]pret Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk [G]saam [A]Al die nuus uit Diereland bring Haas Das van[D]aand [A][D] [Verse 6] [D]Piet Muis het die laat berig haastig [A]ingebring Die stoeigeveg op Leeupark is nou net die [D]ding Droster, die renoster het vir [G]Krokkie uitgedaag En [D]niemand weet Ou Krokodil [A]gaan 'n masker [D]dra [Verse 7] Ons kyk na [D]Haas Das se nuuskas, Dinsdag aand om [A]ses Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste [D]pret Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk [G]saam [A]Al die nuus uit Diereland bring Haas Das van[D]aand [Verse 8] [E]Haas Das se nuuskas, Dinsdag aand om [B]ses Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste [E]pret Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk [A]saam [B]Al die nuus uit Diereland bring Haas Das van[E]aand [B][E]
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key D major
Same key
Popular songs
Popular
18%
113 BPM