Chords & lyrics

Hoe later hoe kwater Chords

Music by: Kurt Darren
Tone E major BPM 133 Views 46
0

Lyrics & chords

[Intro 1]
[G]

[Verse 1]
[D]Dis son is [G]warm die water is skoon
En op ‘n boot sit ons hier en droom
Ja ek [D]droom van jou
En jy droom [G]van my [D](Ek
sit in koue wa[G]ter)

[Verse 2]
Vir lank het ek hier [G]gesit en gewag
Dis nou verby en ek kan saam met jou lag
Ja ek hou [D]van jou
En [G]jy [D]hou van [G]my (Ek

[Verse 3]
sit in koue water)
[G]Hoe later hoe [D]kwater
Sit sit so bietjie [G]nader [D](Sit
in [G]koue water)
Hoe later hoe [D]kwater
Sit sit so bietjie [G]nader [D](Sit
in koue water[G])

[Verse 4]
[Ab]Het jy ‘n storie wil jy iets vir my sê?
Of is daar iets wat jy graag wil hê?
Net wat [Eb]jy wil hê
Dit gee ek vir [Ab]jou (Ek s[Eb]it in koue water)
[Ab]

[Verse 5]
Vir lank het ek hier gesit en gekyk
En jy begin om al hoe mooier te lyk
So kom [Eb]sit by my
Dan hou ek jou [Ab]vas ([Eb]Ek[Ab]

[Verse 6]
sit in koue water)
[Ab]Hoe later hoe kwat[Eb]er
Sit sit so bietjie [Ab]nader [Eb](Ek
[Ab]sit in koue water)

[Verse 7]
[Ab]Hoe later hoe kwat[Eb]er
Sit sit so bietjie [Ab]nader [Eb](Ek sit in
kou[Ab]e wat[Eb]er)

[Interlude 1]
[Ab][Eb][Ab][Eb]

[Verse 8]
[Ab]Sit [Eb]so[Ab][Eb]
[Ab]bietjie
[Eb]nade[Ab]r[Eb][Ab]

[Verse 9]
[Ab]Hoe later hoe kwat[Eb]er
Sit sit so bietjie [Ab]nader [Eb](Sit
in [Ab]kou e water)

[Verse 10]
[Ab]Hoe later hoe kwat[Eb]er
Sit sit so bietjie [Ab]nader (Sit [Eb]in koue water)
[Ab]
Discover more Artist · genre · key
18%
133 BPM