Lời bài hát kèm hợp âm cùng dòng
[Intro 1] [D][A][Bm][G][D] [Verse 1] As jy [A]staan Staan saam met [Bm]my Want ek is [G]werd dat jy hier [D]bly Ek is ver[A]ward En deurme[Bm]kaar Want jy hou [G]my aan 'n [D]haar Wat kan ek [A]doen Wat kan ek [Bm]sê Sal dit hel[G]p om in 'n hoop te gaan lê [Verse 2] [Bm]En ek staa[A]n met soveel vra e[G][D][G] [Bm]En ek staa[A]n met soveel vra e[G][D][G][D] [Verse 3] Kyk na my [A]hart en kyk na my [Bm]siel Want dit is [G]jy wat my so verniel [D]Ek staan in die don[A]ker, donker [Bm]donderweer En dit is tyd [G]dat ek my les [Bm]leer [A][G] [Verse 4] [D] Ek ken jou [A]hart deur die [Bm]smart En elke traan [G]wat val maak my [D]mal Ek sien jou [A]pyn En ek voel dit [Bm]ook So asof die dui[G]wel in jou sake [D]kook Maar nou die [A]feit Van die saak wat ons na [Bm]moet kyk Dit is [G]jy wat my gebruik [D] [Interlude 1] [A][Bm][G][D][A][Bm][G] [Verse 5] [Bm]En ek staa[A]n met soveel vrae[G] [Bm]En ek staa[A]n met soveel vrae[G] [Bm]En ek staa[A]n met [G]soveel vrae [Bm]En ek staa[A]n met soveel vrae[G][D] [Verse 6] Kyk na my [A]hart en kyk na my [Bm]siel Want dit is [G]jy wat my so verniel [D]Ek staan in die don[A]ker, donker [Bm]donderweer En dit is [G]tyd dat ek my les [D]leer [Verse 7] Kyk na my hart [A]en kyk na my siel [Bm](Kyk na my hart) Want dit is [G]jy wat my so [D]verniel Ek staan in die [A]donker, donker [Bm]donderweer (Die donker donderweer) [G]En dit is [Bm]tyd dat [A]ek[G] [Bm]my l[A]es l[G]eer [Verse 8] [Bm]En ek staan met soveel vrae[G] En [Bm]ek st[A]aan me[G]t soveel vrae
Xem hợp âm
Chạm vào hợp âm để mở nhanh thế bấm.
Phân tích vòng hợp âm với AI
Lite sẽ tóm tắt rất nhanh key, progression core, cadence, color move và ear-training hint. Advanced sẽ đào sâu hơn khi cần.
Lite analysis
Ưu tiên render nhanh, gọn, dễ đọc, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Advanced analysis
Generate hoặc generate lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Khám phá bài tương tự
Gợi ý theo progression, cadence, mood và màu hòa âm gần với bài hiện tại.