Hợp âm & lời bài hát

Hợp âm Kyk Na My Hart

Nhạc: Rooksein
Tone Gb major BPM 130 Lượt xem 62
0

Lời & hợp âm

[Intro 1]
[D][A][Bm][G][D]

[Verse 1]
As jy [A]staan
Staan saam met [Bm]my
Want ek is [G]werd dat jy hier [D]bly
Ek is ver[A]ward
En deurme[Bm]kaar
Want jy hou [G]my aan 'n [D]haar
Wat kan ek [A]doen
Wat kan ek [Bm]sê
Sal dit hel[G]p om in 'n hoop te gaan lê

[Verse 2]
[Bm]En ek staa[A]n met soveel vra e[G][D][G]
[Bm]En ek staa[A]n met soveel vra e[G][D][G][D]

[Verse 3]
Kyk na my [A]hart en kyk na my [Bm]siel
Want dit is [G]jy wat my so verniel
[D]Ek staan in die don[A]ker,
donker [Bm]donderweer
En dit is tyd [G]dat ek my les
[Bm]leer
[A][G]

[Verse 4]
[D]
Ek ken jou [A]hart deur die [Bm]smart
En elke traan [G]wat val maak my [D]mal
Ek sien jou [A]pyn
En ek voel dit [Bm]ook
So asof die dui[G]wel in jou sake [D]kook
Maar nou die [A]feit
Van die saak wat ons na [Bm]moet kyk
Dit is [G]jy wat my gebruik
[D]

[Interlude 1]
[A][Bm][G][D][A][Bm][G]

[Verse 5]
[Bm]En ek staa[A]n met soveel vrae[G]
[Bm]En ek staa[A]n met soveel vrae[G]
[Bm]En ek staa[A]n met [G]soveel vrae
[Bm]En ek staa[A]n met soveel vrae[G][D]

[Verse 6]
Kyk na my [A]hart en kyk na my [Bm]siel
Want dit is [G]jy wat my so verniel
[D]Ek staan in die don[A]ker,
donker [Bm]donderweer
En dit is [G]tyd dat ek my les [D]leer

[Verse 7]
Kyk na my hart [A]en kyk na my
siel [Bm](Kyk na my hart)
Want dit is [G]jy wat my so [D]verniel
Ek staan in die [A]donker,
donker [Bm]donderweer (Die donker donderweer)
[G]En dit is [Bm]tyd dat [A]ek[G]
[Bm]my l[A]es l[G]eer

[Verse 8]
[Bm]En ek staan met soveel vrae[G]
En [Bm]ek st[A]aan me[G]t soveel vrae
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
18%
130 BPM