Chords & lyrics

Laaste Asem Chords

Music by: Hulle
Tone Eb major BPM 102 Views 19
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[D][G][D][G][D]

[Verse 1]
Wat het [D]ek reg gedoen
om jou nou hier by my te hê
Want jy verdien so baie meer
as wat ek doen en sê
[G]Al wat ek weet is dat niemand
[A]Jou so lie[D]f sou kry
[G][D]

[Verse 2]
As daar 'n woord of 'n
begrip was vir wat liefde is
Sal dit 'n foto wees van
wat jy sien in my gesig
[G]Want wat ek weet is ek het my doe[D]l

[Verse 3]
In jou gekry
[D]
Ja, wat ek weet is ek [G]het my doel
In [D]jou [C]gekry
[G]En

[Verse 4]
as jy [D]jou laas[A]te asem uit
[G]blaas wil ek jou [D]hand vashou
En as ek my laas[A]te woorde [G]sê
dan moet hulle [D]gaan oor jou
Ons [A]ver[Bm]my tot die do[G]od
ons [A]skei [G]is joune
[D]O, [A]my laaste ase[G]m sal be
[D]hoor[A]t a[G]an jou
[A][D][G]

[Verse 5]
[D]
[C]Ek proe jou liefde op my
lippe as jy my so soen
Dit maak my seker oor wat ek
en jy vanaand wil doen
[F]Geen vraag of wonder en ek het geen nuu[C]ts
wat ek kan [Csus4]gee (Wat ek ka[C]n gee)

[Verse 6]
Ek kyk vir [C]jou, jy kyk vir my,
ons weet wat ons nou hê
En ek sê dankie daarvoor
elke aand in my gebed
[F]Jy maak my sterker,
maak my beter [C]deur net vir jy te wees (Net vir jy te wees)
[G]O, jy maak my

[Verse 7]
[G]sterker,
maak my [F]beter deur net vir jy [C]te wees

[Verse 8]
En [C]as jy jou [G]laas[C]te [G]asem uit
[F]blaas wil ek jou [C]hand vashou
En as ek my laas[G]te woorde [F]sê
dan moet hulle [C]gaan oor jou
Ons ver[Am]my tot die do[F]od
ons skei is jou[C]ne
[G]O, my laaste [F]asem sal
behoort aan [G]jou
[C]Wat het

[Verse 9]
ek ge[F]doen [C]om jou by my [F]te [C]hê,
ek [F]het myself vir [C]jou [Bb]gekry[C]
[G]O, jy maak my sterker,
maak my [F]beter deur net [C]jy te wees

[Verse 10]
En [C]as jy [D]jou [A]laas[G]te [A]asem
[G]uitblaas wil ek jou [D]hand vashou
En as ek my laas[A]te woorde [G]sê
dan moet hulle [D]gaan oor jou
Ons [A]ver[Bm] my tot die doo[G]d ons skei[A] is joune
[D]O, [A]my laaste ase[G]m sal be
[D]hoor[A]t aan jou
[Bm]

[Verse 11]
[A][D]
My laaste [G]asem sal ek [A]gee (Sal ek gee)
Vir [D]jou
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
102 BPM