Hợp âm & lời bài hát
Laat die klokke lui chords and lyrics - KURT DARREN
Lượt xem
2
Đăng nhập để lưu
Lời & hợp âm
[Intro 1] [G][Em][G] [Verse 1] Jy sit [G]maskara [C]aan Jy dink jou oë word dan [G]mooier Vir [D]my Maar [G]agter al die lae van alles [C]weet ek wie ek is en ken [D]jy my? [Verse 2] Vyf minute [G]later[C] En jy vra my om [G]te wag[C] Trek aan wat jy [G]wil Binne my is alles [D]stil En ek wag net vir jou [G] [Verse 3] Laat die [C]klokke lui Daar’s ‘n klok hier binne my Want solank as ek lewe [G]Net op een plek sal bly Omdat jy in my [D]hart en [Em]my si[D]el rus [G]Laat die klokke [Verse 4] [C]lui Want die tyd is reeds verby En daar’s iets in jou hartklop [G]Wat dit stilmaak in my En wat sê jy moet lê in [Em]my a[D]rms Bly by my Laat die klokke [G]lui [Verse 5] Ek droom [G]van jou [C]alleen Onder duine [G]versteek Wat die uurglaas [D]breek En [G]onder al die aardse dinge [C]lê jou siel en fluister [D]binne my [Verse 6] En baie jare la[G]ter[C] Sal dit alles net so [G]wees?[C] Want jou liefde het geveg [G]dat ek jou in my sal [D]dra En ek dra net vir jou [G] [Verse 7] Laat die [C]klokke lui Daar’s 'n klok hier binne my Want solank as ek lewe [G]Net op een plek sal bly Omdat jy in my [D]hart en [Em]my si[D]el rus [G]Laat die klokke [Verse 8] [C]lui Want die tyd is reeds verby En daar’s iets in jou hartklop [G]Wat dit stilmaak in my En wat sê jy moet lê in [Em]my a[D]rms Bly by my Laat die klokke [G]lui [Verse 9] Laat die klokke [C]lui en lui [D]Want solank as ek lewe[Ab] net op een plek sal bly Omdat jy in my hart en my [Eb]siel rus [Ab]Laat die klokke [Verse 10] [Db]lui Want die tyd is reeds verby En daar’s iets in jou hartklop [Ab]Wat dit stilmaak in my En wat sê jy moet lê in [Fm]my a[Eb]rms Bly by my Laat die [Ab]klokke lui [Verse 11] [Db] Daar’s 'n klok hier binne my Want solank as ek lewe [Ab]Net op een plek sal bly Omdat jy in my hart en [Fm]my si[Eb]el rus Bly by my [Ab]Laat die [Cm]klokke [Verse 12] [Db]lui Want die tyd is reeds verby En daar’s iets in jou hartklop [Ab]Wat dit stilmaak in my En wat sê jy moet lê in [Fm]my arms [Eb]Bly by my Laat die klokke [Ab]lui [Outro 1] [Ab][Db][Ab][Ab]
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Phân tích AI Nhanh · sâu
Bản nhanh tóm tắt tông, vòng chính, kết và màu sắc hòa âm. Bản sâu dùng để đọc kỹ hơn.
Bản nhanh Nhanh · gọn
Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết
Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Nghệ sĩ · thể loại · tông
18%
98 BPM