Chords & lyrics

Laat die klokke lui Chords

Music by: Kurt Darren
Tone G major BPM 98 Views 11
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[G][Em][G]

[Verse 1]
Jy sit [G]maskara [C]aan
Jy dink jou oë word dan [G]mooier
Vir [D]my
Maar [G]agter al die lae van alles [C]weet
ek wie ek is en ken [D]jy my?

[Verse 2]
Vyf minute [G]later[C]
En jy vra my om [G]te wag[C]
Trek aan wat jy [G]wil
Binne my is alles [D]stil
En ek wag net vir jou
[G]

[Verse 3]
Laat die [C]klokke lui
Daar’s ‘n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
[G]Net op een plek sal bly
Omdat jy in my [D]hart en [Em]my si[D]el rus
[G]Laat die klokke

[Verse 4]
[C]lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
[G]Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in [Em]my a[D]rms
Bly by my
Laat die klokke [G]lui

[Verse 5]
Ek droom [G]van jou [C]alleen
Onder duine [G]versteek
Wat die uurglaas [D]breek
En [G]onder al die aardse dinge [C]lê jou
siel en fluister [D]binne my

[Verse 6]
En baie jare la[G]ter[C]
Sal dit alles net so [G]wees?[C]
Want jou liefde het geveg [G]dat
ek jou in my sal [D]dra
En ek dra net vir jou
[G]

[Verse 7]
Laat die [C]klokke lui
Daar’s 'n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
[G]Net op een plek sal bly
Omdat jy in my [D]hart en [Em]my si[D]el rus
[G]Laat die klokke

[Verse 8]
[C]lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
[G]Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in [Em]my a[D]rms
Bly by my
Laat die klokke [G]lui

[Verse 9]
Laat die klokke [C]lui en lui
[D]Want solank as ek lewe[Ab]
net op een plek sal bly
Omdat jy in my hart en my [Eb]siel rus
[Ab]Laat die klokke

[Verse 10]
[Db]lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
[Ab]Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in [Fm]my a[Eb]rms
Bly by my
Laat die [Ab]klokke lui

[Verse 11]
[Db]
Daar’s 'n klok hier binne my
Want solank as ek lewe
[Ab]Net op een plek sal bly
Omdat jy in my hart en [Fm]my si[Eb]el rus
Bly by my
[Ab]Laat die [Cm]klokke

[Verse 12]
[Db]lui
Want die tyd is reeds verby
En daar’s iets in jou hartklop
[Ab]Wat dit stilmaak in my
En wat sê jy moet lê in [Fm]my arms
[Eb]Bly by my
Laat die klokke [Ab]lui

[Outro 1]
[Ab][Db][Ab][Ab]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
98 BPM