Chords & lyrics
Lippe geseel Chords
Views
8
Log in to save
Lyrics & chords
[Verse 1] [D]Ek sit my vinger op jou mond Mmm [G]jy hoef [C]nie eers te praat nie baby [G]So lank jy vir my kyk hou ek my [D]lippe geseël vir [G]jou [Verse 2] [G]Gooi jou arm om [C]my druk my [G]harder Hou jou kykers op [C]my kyk net [G]dieper [D]Vat my hand en draai my om jou vinger[G]tjies[C] So[Am]lank jy nie iets sê nie want dis [D]heeltemal te veel vir my Heeltemal te veel vir my [Verse 3] Ek sit my [D]vinger op jou mond [G]Mmm jy hoef nie[C] eers te praat nie baby Jou [G]ogies sê dit alles as jy [D]na my kyk [Verse 4] Jy sit jou [D]vinger op my mond [G]Mmm ek kan[C] nie eers jou naam uitroep nie Solank [G]jy vir my kyk [C]hou ek my [D]lippe [G]geseël vir jou [Verse 5] [G]Voer my lekker drui[C]we as jy lus [G]is Vryf my arms wys [C]my dat ek fris [G]is [D]In my tonnel visie sien ek [G]net vir [C]jou Ek [Am]hoop net jy sê niks nie want dis [D]heeltemal te veel vir my Heeltemal te veel vir my [Verse 6] Ek sit my [D]vinger op [G]jou mond Mmm jy [C]hoef nie eers te praat nie baby Jou [G]ogies sê dit alles [D]as jy na my kyk [Verse 7] Jy sit jou [D]vinger op my [G]mond Mmm ek [C]kan nie eers jou naam uitroep nie So[G]lank jy vir my kyk [C]hou [G]ek [D]my [G]lippe geseël vir [C]jou [Verse 8] Kan nie 'n briefie skryf nie [G]met jou arms so om my lyf nie [C]Eerste van dat al ek verstaan nie [G]Ek hoef meer of 'n vraag te vrae [C]nie [Verse 9] Ek kan nie 'n briefie skryf nie [G]met my arms so om [C]jou lyf nie [Am]Kom ek sê maar mmm en hou my [D]lippe geseël vir [Verse 10] Jou [D] Ek sit my vinger op jou [G]mond Mmm jy hoef [C]nie eers te praat nie baby Jou [G]ogies sê dit alles as jy [D]na my kyk (Na my kyk) [Verse 11] Jy sit jou vinger op my mond [G]Mmm ek kan[C] nie eers jou naam uitroep nie Solank [G]jy vir my kyk [C]hou ek my [D]lippe geseël vir [G]jou [Verse 12] Ek sit my [D]vinger op jou mond [C]Mmm [G]jy hoef [C]nie eers te praat nie baby Jou [G]ogies sê dit alles as jy [D]na my kyk (Na my kyk) [Verse 13] Jy sit jou [G]vinger op my mond Mmm ek [C]kan nie eers jou naam uitroep nie [G]Solank jy vir my kyk [Em]hou ek [G]my [D]lippe geseël vir [G]jou Solank jy vir my kyk [Em]hou ek my [D]lippe geseël [G]vir jou
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key Ab major
Same key
Popular songs
Popular
18%
98 BPM