Chords & lyrics

Oos wes tuis bes Chords

Music by: Kurt Darren
Tone F major BPM 77 Views 46
0

Lyrics & chords

[Verse 1]
[D]Gooi jou beker vol want
die lug is weer [Asus4]grys[A]
[D]Klink die glase saam begin
praat oor jou [A]huis[Asus4][A]
Die [G]fotos van jou ma en pa
Word [D]vlak in jou beursie ge[Bm]dra
Want [Em]skielik voel alles nog verder
as gister [Asus4]of ooit[A]

[Verse 2]
[D]Oos wes tuis bes
Met die [G]blou van onse [D]hemel [A]in
Die [D]noord suid oos en wes
Ek is [Bm]lief vir [A]jou Suid [G]Afrika
[D]Ek is lie[Bm]f vir jou[A] Suid Afr[G]ika[Em]
[E][Esus4][E][B][Bsus4][B]

[Verse 3]
[E]Volg die kronkelpad tot die plek waar jy [B]bly
[E]Skares mense om jou
maar nie een is soos [B]jy
Die [A]nul nul twee sewe voor [E]aand
Oproep wat jy sans ontvang
[C#m]Laat voel a[F#m]lles om jou nog
[A]vreemder as [F#m]gister [B]of ooit

[Verse 4]
[E]Oos wes tuis bes
Met die [A]blou van onse [E]hemel [B]in
Die [E]noord suid oos en [B]wes
Ek is [C#m]lief vir j[B]ou S[A]uid Afrika
[E]Ek is lie[C#m]f vir jou [B]Suid[A] Afrika
[E]

[Verse 5]
[Esus4]Oos wes tuis [E]bes
Met die [A]blou van onse [E]hemel [B]in
Die [E]noord suid oos en wes
Ek [B]is [C#m]lief vir j[B]ou S[A]uid A[B]fri[A]ka[F#m]

[Verse 6]
[F#]Oos wes tuis bes
Met die [B]blou van onse [F#]hemel [C#]in
Die [F#]noord suid oos en [C#]wes
Ek [F#]is li[D#m]ef vir jou[C#] Sui[B]d Afrika
[F#]Ek is lief[D#m] vir jou S[C#]uid A[B]frika
[F#]Vader seën[D#m] ons land [C#]Suid A[B]frika
[F#]
Discover more Artist · genre · key
18%
77 BPM