Chords & lyrics

Province Medley Chords

Music by: Brendan Peyper
Tone E major BPM 125 Views 15
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
[D]'n Sakkie dro[A]ë bokkoms
en 'n [D]samoosa
'n Jas en 'n hoedtjie met 'n [A]rooi disa
'n Pakkie peanuts,
biltong en 'n muskadel
My kussingkie is oorgetrek
met [D]springbok [A]vel[D]

[Verse 2]
[G]Province, Province, Province
Die Currie Cup kom [A]weer
[G]Province, Province, Province
Die Currie Cup kom [A]weer

[Verse 3]
As die [D]Tafelberg se mis hier
oor my wange spoel
Dan leen ek nog 'n stukkie
van jou [A]parrastoel
Die Malmesbury boere uit
die Swartland roep
Kom plak hom nog 'n slaggie
hier in [D]Otto se hoek

[Verse 4]
[G]Province, Province, Province
Die Currie Cup kom [A]weer
[G]Province, Province, Province
Die Currie Cup kom [A]weer

[Interlude 1]
[A][G][Gm]
[Dm][G][Gm]
[Dm][G]

[Verse 5]
[G]Suikerbos ek wil jou [C]hê
Suikerbos ek wil jou [G]hê
Suikerbos ek wil jou [D]hê
Wat sal jou mamma daarvan [G]sê?

[Verse 6]
Want dan [G]loop ons so
[C]onderdeur die maan
Dan loop ons so [G]onderdeur die maan
Dan loop ons so onderdeur die [D]maan
Ek en my suikerbossie [G]saam

[Verse 7]
Oe, ek wil [G]huis toe gaan, na Mamma [D]toe
Die rivier is vol, my trane [G]rol
Ja 'n bokkie wat vanaand by [C]my wil lê
Sy kan maar [D]lê,

[Interlude 2]
ek is 'n loslappie
[G][C][G][D]
[G][C][G][D]
[G]

[Verse 8]
Hier's ek [G]weer,
hier's ek [C]weer [G]met my rooirok voor jou deur
Ek [D]wil jou hê (Ek wil jou hê)
Ek gaan jou [G]kry (En gaan jou kry)

[Verse 9]
Hier's ek [G]weer,
hier's ek [C]weer met my [G]rooirok voor jou deur
Ek [D]wil jou hê (Ek wil jou hê)
Ek gaan jou [G]kry (En gaan jou kry)

[Verse 10]
Want al [G]slaan [D]jou [C]ma [G]my
[A]driemaal op my kop
Dan [D]staan ek op (Dan staan ek op)
En kom ek [G]weer (Dan staan ek op)

[Verse 11]
Want al [G]slaan jou ma my
[Am]driemaal op my kop
Dan [D]staan ek op (Dan staan ek op)
En kom ek [G]weer (En kom ek weer)

[Verse 12]
Want 'n [G]bokkie wat
vanaand [C]by my wil bad
Sy kan maar [D]bad,

[Outro 1]
ek het 'n waslappie
[D][G][Gm][G]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
125 BPM