Chord & lyrics
Suburbs chords and lyrics - KAREN ZOID
Views
2
Log in to save
Lời & hợp âm
[Verse 1] [C]Daa[Am]r's[A][Am] [C][Am][Bm][A] [Bm]alty[C]d ‘n hond wat blaf Daar's altyd ‘n straatkind in die straat [Bm]af Daar’s [A]altyd [D]‘n corner[Am] kafee waar die kinders hulle sakgeld spandeer [C]Stap af langs ‘n ses voet muur die bekende reuk van ‘n braaivleis [Bm]vuur By die kerk [Am]hang die tannies se portuur hulle mans kyk rugby en drink om die [F]vuur Maar ek’s geluk[C]kig hier [Verse 2] [C]Ou mense wat walk for life die buurman skree I hate my wi[Bm]fe [Am]Vroeg in die oggend kyk ons Morning Live in die suburbs het ons ‘n will om te sur[G]vive [C]Donderdag is vroeg chilla tyd die ousies sing op die straat hoek [G]uit [Am]Dis ‘n ongesproke staatsbeleit when it gets too heavy trek ons [F]suid Maar ek’s geluk[C]kig hier [Verse 3] [C]One two three [F]four Want hier is ons [C]perfek Die tafel is [F]gedek Hier kan ons [C]bestaan Ons bly mos almal [F]saam [Verse 4] Hoor, hoor by die goewerment aan die [F]einde van die maand tel ek elke sent [C]Oor en oor betaal die rent die groot trek na die kortste [F]end [Verse 5] Want [F]hier is ons [C]perfek Die tafel is [F]gedek Hier kan ons [C]bestaan Dis baie [F]aangenaam Aangenaamen [C]
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Phân tích AI Nhanh · sâu
Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.
Bản nhanh Nhanh · gọn
Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết
Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
18%
98 BPM