Chord & lyrics
Valskerm chords and lyrics - HEINZ WINCKLER
Views
1
Log in to save
Lời & hợp âm
[Intro 1] [G][Csus2][G][Csus2][G][Gsus4][G][D][C] [Verse 1] Ek [G]val [Gsus4]dertig-dui[G]send voete [C]ver Maar ek is nie [D]bang nie Ek is nie bang [G]nie [Verse 2] Is nie [G]seker [Gsus4]oor my roete [G]af[C] Niks om my te [D]vang nie Niks om my te vang [G]nie [Verse 3] Maar [Em]jy's [D]my [G]valskerm, valskerm [D]en ek val nie [C]ver [G]nie Valskerm, beskerm my al[D]tyd[C][G] Valskerm, valskerm [D]en ek val nie [C]ver nie [Em]Saam [D]met jou [G][D] [Verse 4] [C] Daar [G]is niks en niemand [Gsus4]om my nie[G][C] Maar's jy's my [D]gedagtes Jy's my gedagtes [G] [Verse 5] [D] As dit [G]als te veel raak kom jy [C]hier Ek hoef nie te roep [D]nie (Ek hoef nie te roep nie) Ek hoef nie te roep [Em]nie Ek hoef glad nie te [D]roep nie [Verse 6] [C]Jy's [D]my [G]valskerm, valskerm [D]en ek val nie [C]ver [G]nie Valskerm, beskerm my [D]al [C]tyd[G] Valskerm, valskerm [D]en ek val nie [C]ver nie [Em]Saam [D]met jou [G] [Verse 7] Ek [C]strek [Csus2]my arms w[C]yd en tre[Csus2]f die wol[C]ke sag[G] terwyl ek kyk of [D]ek kan jou nie onder sien [G]nie[Am][G] Ek [C]trek die [Csus2]toutjie, [C]roep jou naam, en [G]skielik val jy [Em]oop en vang my w[Am]eer En [D]weer [Verse 8] [D]Jy's [G]my valskerm, valskerm [D]en ek val nie [C]ver [G]nie Valskerm, beskerm my [D]altyd[C][G] Valskerm, valskerm [D]en ek val nie [C]ver nie [Em]Saam [D]met [G]jou [Em]Saam [D]met [G]jou[D][G][C]
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Phân tích AI Nhanh · sâu
Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.
Bản nhanh Nhanh · gọn
Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết
Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Artist · genre · key
18%
128 BPM