Chords & lyrics

Valskerm Chords

Music by: Heinz Winckler
Tone G major BPM 128 Views 13
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[G][Csus2][G][Csus2][G][Gsus4][G][D][C]

[Verse 1]
Ek [G]val
[Gsus4]dertig-dui[G]send voete [C]ver
Maar ek is nie [D]bang nie
Ek is nie bang [G]nie

[Verse 2]
Is nie [G]seker [Gsus4]oor my roete [G]af[C]
Niks om my te [D]vang nie
Niks om my te vang [G]nie

[Verse 3]
Maar [Em]jy's [D]my [G]valskerm,
valskerm [D]en ek val nie [C]ver [G]nie
Valskerm, beskerm my al[D]tyd[C][G]
Valskerm, valskerm [D]en
ek val nie [C]ver nie
[Em]Saam [D]met jou
[G][D]

[Verse 4]
[C]
Daar [G]is niks en niemand
[Gsus4]om my nie[G][C]
Maar's jy's my [D]gedagtes
Jy's my gedagtes
[G]

[Verse 5]
[D]
As dit [G]als te veel raak kom jy [C]hier
Ek hoef nie te roep [D]nie (Ek
hoef nie te roep nie)
Ek hoef nie te roep [Em]nie
Ek hoef glad nie te [D]roep nie

[Verse 6]
[C]Jy's [D]my [G]valskerm,
valskerm [D]en ek val nie [C]ver [G]nie
Valskerm, beskerm my [D]al [C]tyd[G]
Valskerm, valskerm [D]en
ek val nie [C]ver nie
[Em]Saam [D]met jou
[G]

[Verse 7]
Ek [C]strek [Csus2]my arms w[C]yd en tre[Csus2]f die wol[C]ke sag[G]
terwyl ek kyk of [D]ek kan jou nie onder sien [G]nie[Am][G]
Ek [C]trek die [Csus2]toutjie, [C]roep jou naam,
en [G]skielik val jy [Em]oop en vang my w[Am]eer
En [D]weer

[Verse 8]
[D]Jy's [G]my valskerm,
valskerm [D]en ek val nie [C]ver [G]nie
Valskerm, beskerm my [D]altyd[C][G]
Valskerm, valskerm [D]en
ek val nie [C]ver nie
[Em]Saam [D]met [G]jou
[Em]Saam [D]met [G]jou[D][G][C]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
128 BPM