Chords & lyrics

Wegkruipertjie Chords

Music by: Kurt Darren
Tone A major BPM 140 Views 45
0

Lyrics & chords

[Verse 1]
[G]As [C]ek [G]lank genoeg op[C][G]
een noot aanhou sal jy vir my kyk?
As ek aan en aan en aanhou
vir jou [D]staar?
Moet ek [C]opgaan na 'n hoër wysie?
Of laër as dit vir jou sal wys ek [G]soek jou
Ek roep jou maar ek [D]kry jou nie

[Verse 2]
Wegkruipertjie
[C]Ek maak my oë toe en tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
[G]Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg [C]by my [G]hart

[Verse 3]
[C]Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
[G]En skielik hoor ek jou sê sy's myne
[D]Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
[C][G]

[Verse 4]
As ek [C]lank ge[G]noeg jou game
speel sal jy ophou met my mors?
As ek oor en oor en oor
my hart laat [D]smag?
Gaan jy [C]hoor as ek jou naam uitroep of?
Later eers my liefde soek jy [G]kan nie
Ek sal nie so jy [D]kry my nie
[C]Wegkruipertjie

[Verse 5]
Ek maak my oë toe en [C]tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
[G]Ek krap my kop as jou spo[C]re weg[G]raak
Want waar dit stop is so reg [C]by my [G]hart

[Verse 6]
[C]Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
[G]En skielik hoor ek jou sê sy's myne
[D]Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
[C][G]

[Verse 7]
Kom uit kom uit kom
uit waar[C]ookal [G]jy is
Sê my sê my bly jy nou [C]altyd [G]vermis?
Kom uit kom uit kom uit waar[C]ookal [G]jy is
Ek soek jou roep jou kry jou nêrens [C]nie

[Verse 8]
Ek maak my oë toe en [C]tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
[G]Ek krap my kop as jou spo[C]re weg[G]raak

[Verse 9]
Want waar dit stop is so reg by my hart
[C]Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
[G]En skielik hoor ek jou sê sy's myne
[D]Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
[C][G]

[Verse 10]
Kom uit kom uit kom uit waarookal jy is
Sê my sê my
[C]Wegkruipertjie
Discover more Artist · genre · key
18%
140 BPM