Chords & lyrics

Ek En My Huis Chords

Music by: Heinz Winckler
Tone B major BPM 118 Views 85
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
[G](Ek en my huis sal [C]die[Em]
[D]Her[C]e die[Em]n)[D]

[Verse 2]
Een[C]dag nie [Em]te lank g[D]e lede
Het [C]ek net ge[Em]doen wat ek [D]wou
Wanneer [C]iets vir my [Em]lekker [D]gevoel het
Sou ek dit [C]doen sonder [Em]om te b[D]e rou
Maar [C]ek is deur Sy bloed verge[D]we
Sy [Em]lig het kom skyn op my [D]lewe

[Verse 3]
So ek [G]sing
Ek en my huis sal die Here dien
[Em]Ek en my huis sal die Here dien
Tot die [D]dag dat ons
Vir [C]Jesus op die [G]wolke sien

[Verse 4]
Ja ek [G]sing
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
[Em]Ek en my huis sal ons
nooit kan skaam
Vir die [D]goeie nuus
Wat [C]altyd sal [G]vooruitgaan
[C][Em][D][C][Em]

[Verse 5]
[D]
'n [C]Honderd en [Em]nog tagtig g[D]rade
Moes ek [C]draai van die [Em]ou mens in m[D]y
Na [C]lewe en [Em]liefde in [D]oorvloed
Na ons [C]Vader se [Em]lig [D]Koninkryk
Ons [C]Hemelse Vader verge[D]we
Steek jou [Em]hand op en kies nou die [D]lewe

[Verse 6]
En sing [G]saam
Ek en my huis sal die Here dien
[Em]Ek en my huis sal die Here dien
Tot die [D]dag dat ons
Vir [C]Jesus op die [G]wolke sien

[Verse 7]
Ja sing [G]saam
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
[Em]Ek en my huis sal ons
nooit kan skaam
Vir die [D]goeie nuus
Wat [C]altyd sal vooruitgaan
[G]

[Verse 8]
[Am]Al kom die storms en[Em]
die donker da[D]e
[Am]Sal ons bly klou aan die e[Em]wige Rots,
Seun van [D]Dawid

[Verse 9]
En sing [D]saam
Ek [G]en my [D]huis sal die [Em]Here [D]dien
[Em]Ek e[D]n my huis sa[Em]l die Here dien
[D]Tot die dag dat ons
Vir [Em]Jesus [D]op die wol[Em]ke s[D]ien[A]

[Verse 10]
Ek en my huis sal die Here dien
[F#m]Ek en my huis sal die Here dien
Tot die [E]dag dat ons
Vir [D]Jesus op die [A]wolke sien

[Verse 11]
En sing [A]saam
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
[F#m]Ek en my huis sal ons
nooit kan skaam
Vir die [E]goeie nuus
Wat [D]altyd sal vooruitgaan
[A]

[Verse 12]
[A]Ek en my [A]huis
Ek en my huis
[A]Ek en my huis sal die [A]Here dien
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
118 BPM