Chord & lyrics
Klapsoen chords and lyrics - WILLEM BOTHA
Views
2
Log in to save
Lời & hợp âm
[Verse 1] Jy kry [D]'n [G]klapsoen op jou wang want jy't [Em]my hart ge[D]wen [G]O dis so lekker m[D]aak dat [A]ekke dit weer [D]wil doen [Verse 2] Hulle [D]sê dat goeie ou[G]ens altyd [D]laaste kom [A]Maar hoe[D]kom het ek jou[G] dan hier by my?[A] Ek [G]weet ek ry nie rerrig 'n Mercedes nie My [D]bank het ook nie vreeslik baie nulle nie Maar ek [A]sê vir [Bm]Alles [G]wat [A]'n vrou wil hoor [Verse 3] Jy kry 'n [G]klapsoen op jou wang want jy't my [D]hart gewen O [A]dis so lekker maak dat ekke dit weer [D]wil doen Ek [G]hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's my[D]ne al is ek 'n ses en [Bm]jy 'n tien [G]O dis so lekker maak dat [A]ekke dit weer [D]wil doen O [G]dis so lekker maak dat [A]ekke dit weer [D]wil doen [Verse 4] Ek kan [D]hoor hoe snak die [G]asems as jy [D]langs my loop [A]Met jou [D]handjie styf in my[G]ne vas [A]gehou En al[G]mal sê vir my jy lyk soos 'n model en [D]ek's 'n bietjie korter maar ek lief jou wel En ek [A]sê vir [Bm]Alles wat [A]'n vrou wil hoor [Verse 5] Jy kry 'n [G]klapsoen op jou wang want jy't my [D]hart gewen O [A]dis so lekker maak dat ekke dit weer [D]wil doen Ek [G]hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's my[D]ne al is ek 'n ses en [Bm]jy 'n tien [G]O dis so lekker maak dat [A]ekke dit [D]weer wil doen O dis [G]so lekker maak dat [A]ekke dit weer wil doen [Verse 6] [D]Maak my lippe warm trek 'n bietjie nader aan jou arm Kyk jou in jou oë jy weet jy's [A]darm baie [D]mooi Jy maak jou lippe warm trek my bietjie nader aan my arm Kyk my in my oë dan kry ek [A]warm en ek [D]gee [Em]vir [D]jou [A]'n [Verse 7] [G]Klapsoen op jou wang want jy't my [D]hart gewen (My hart gewen) [A]O dis so lekker maak dat ekke dit weer [D]wil doen Ek [G]hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's my[D]ne al is ek 'n ses en [Bm]jy 'n tien [G]O dis so lekker maak d[A]at ekke dit weer [D]wil doen (O ja) O dis [G]so lekker maak dat [A]ekke dit weer wil [D]doen
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Phân tích AI Nhanh · sâu
Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.
Bản nhanh Nhanh · gọn
Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.
Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết
Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.
Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Artist · genre · key
18%
150 BPM