Chord & lyrics

Hợp âm Soen en vergeet - WILLEM BOTHA

Nhạc: Willem Botha
Views 3
0
Guitar

Lời & hợp âm

[Verse 1]
[C]Kan nie vanaand hier langs jou lê
As ek [F]weet dat ek en jy nog [C]soveel
[G]goed het om te [C]sê[F]
[Am]Kan nie meer tussen hierdie
lakens slaap nie
[C]Kan nie bly lê tussen goed en kwaad nie
Dis die storm [G]voor die [Dsus4]stil te[G][C]

[Verse 2]
Kan nie vanaand my [G]oë [C]toe maak
As ek [F]dink aan al die dinge [C]waaroor
[G]ek en jy moet [C]praat
Kan nie meer [Am]net met die
mure [C]praat nie
Kan nie bly sit tussen
goed en kwaad nie
Dis jou stilte wat my [G]stilmaak

[Verse 3]
Nou [C]vra jy
Hoekom ek nie meer die
[Dm]selfde na jou [Am]kyk nie?
Dis so asof jy nie meer kan
sien hoe die liefde [G]lyk nie
Jy soen en vergeet
Nou [C]vra jy

[Verse 4]
[C]
Kan nie vanaand van als vergeet
As [F]ek jou nog net eenkeer weer
van alles kan oorreed
[Am]Kan nie meer kyk sonder om te sien nie
Kan nie meer voel of ek jou
nie verdien [G]nie
Dis die stiltes wat my stilmaak

[Verse 5]
Nou [C]vra jy
Hoekom ek nie meer die
[Dm]selfde na jou [Am]kyk nie?
Dis so asof jy nie meer kan
sien hoe die liefde [G]lyk nie
Jy soen en vergeet
En my hart wat weet

[Verse 6]
Nou [C]draai jy
Nou draai jy terug en [Dm]loop
weer hier [Am]ver by my
Ons hande raak maar dit wil
nie in [G]mekaar bly
Dis my hart wat breek
Want ons [C]soen en vergeet

[Verse 7]
[F]Ek mis ‘n regte soen
[C]Jou arms om [G]my lyf
Ek mis jou hand in myne
[F]

[Verse 8]
Ek mis ‘n ware vriend
[C]‘n Oor om my te hoo[G]r
Ek mis elke deel [F]van [G]jou
Ek mis [C]jou[G]

[Verse 9]
Nou [C]vra jy
Hoekom ek nie meer die
[Dm]selfde na jou [Am]kyk nie?
Dis so asof jy nie meer kan
sien hoe die liefde [G]lyk nie
Jy soen en vergeet
En my hart wat weet

[Verse 10]
Nou [C]draai jy
Nou draai jy terug en [Dm]loop
weer hier [Am]ver by my
Ons hande raak maar dit wil
nie in [G]mekaar bly
Dis my hart wat breek
Want ons [C]soen en vergeet
Ja ons soen [C]en vergeet
Hợp âm Chạm để xem thế bấm
Sẵn sàng xem hợp âm
Chọn một hợp âm trong phần lời để ghim phần xem thế bấm tại đây.
Phân tích AI Nhanh · sâu

Bản nhanh tóm tắt key, vòng chính, kết, màu. Bản sâu để đọc kỹ hơn.

Bản nhanh Nhanh · gọn

Ưu tiên render nhanh, gọn, phù hợp để nhận diện pattern chính.

Chưa có bản nhanh. Bấm Tạo nhanh để tạo bản tóm tắt.
Bản sâu Chi tiết

Tạo hoặc tạo lại để lấy bản phân tích AI đầy đủ hơn.

Chưa có bản sâu. Có thể dùng Bản nhanh trước, rồi Tạo sâu khi cần.
Khám phá thêm Artist · genre · key
18%
95 BPM