Chords & lyrics

Klapsoen Chords

Music by: Willem Botha
Tone Gb major BPM 150 Views 18
0
Guitar

Lyrics & chords

[Verse 1]
Jy kry [D]'n [G]klapsoen op jou wang
want jy't [Em]my hart ge[D]wen
[G]O dis so lekker m[D]aak dat
[A]ekke dit weer [D]wil doen

[Verse 2]
Hulle [D]sê dat goeie ou[G]ens
altyd [D]laaste kom
[A]Maar hoe[D]kom het ek jou[G] dan hier by my?[A]
Ek [G]weet ek ry nie rerrig 'n Mercedes nie
My [D]bank het ook nie
vreeslik baie nulle nie
Maar ek [A]sê vir
[Bm]Alles [G]wat [A]'n vrou wil hoor

[Verse 3]
Jy kry 'n [G]klapsoen op jou wang
want jy't my [D]hart gewen
O [A]dis so lekker maak dat
ekke dit weer [D]wil doen
Ek [G]hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's
my[D]ne al is ek 'n ses en [Bm]jy 'n tien
[G]O dis so lekker maak dat
[A]ekke dit weer [D]wil doen
O [G]dis so lekker maak dat
[A]ekke dit weer [D]wil doen

[Verse 4]
Ek kan [D]hoor hoe snak die
[G]asems as jy [D]langs my loop
[A]Met jou [D]handjie styf in
my[G]ne vas [A]gehou
En al[G]mal sê vir my jy lyk soos 'n model en
[D]ek's 'n bietjie korter maar ek lief jou wel
En ek [A]sê vir
[Bm]Alles wat [A]'n vrou wil hoor

[Verse 5]
Jy kry 'n [G]klapsoen op jou wang
want jy't my [D]hart gewen
O [A]dis so lekker maak dat
ekke dit weer [D]wil doen
Ek [G]hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's
my[D]ne al is ek 'n ses en [Bm]jy 'n tien
[G]O dis so lekker maak dat
[A]ekke dit [D]weer wil doen
O dis [G]so lekker maak dat
[A]ekke dit weer wil doen

[Verse 6]
[D]Maak my lippe warm trek 'n
bietjie nader aan jou arm
Kyk jou in jou oë jy weet
jy's [A]darm baie [D]mooi
Jy maak jou lippe warm trek my
bietjie nader aan my arm
Kyk my in my oë dan kry ek [A]warm
en ek [D]gee [Em]vir [D]jou [A]'n

[Verse 7]
[G]Klapsoen op jou wang want jy't my
[D]hart gewen (My hart gewen)
[A]O dis so lekker maak dat
ekke dit weer [D]wil doen
Ek [G]hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's
my[D]ne al is ek 'n ses en [Bm]jy 'n tien
[G]O dis so lekker maak d[A]at ekke
dit weer [D]wil doen (O ja)
O dis [G]so lekker maak dat
[A]ekke dit weer wil [D]doen
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
150 BPM