Chords & lyrics

Klein Manolito Chords

Music by: Jurie Els
Tone Bb major BPM 128 Views 13
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[G][D][G][C]
[D][G]

[Verse 1]
[G]Klein Manolito
die [D]mense onthou
Steeds jou mooi glimlag en [G]kykies tot nou
Hier sonder jou is dit [C]stil in ons buurt
[D]Jy was mos almal se vriend
[G]

[Verse 2]
[G]Soms word ons weereens [D]herinner aan jou
Jy het van streke en [G]kwaad doen gehou
Ons almal mis jou, kom [C]jy ooit weer terug?
[D]Sal ons vergeefs op jou [G]wag?

[Verse 3]
Klein [G]Manolito waar [Em]is jy he[D]en?
Sonder jou is ons buurt so [G]kleurloos,
alleen
Geen [D]vreugde [G]omheen
Klein Manolito ons mis jou [D]so
Klein Manolito met die helder [G]oë

[Verse 4]
Klein [G]Manolito waar is jy [D]heen?
Sonder jou is ons buurt so [G]kleurloos,
alleen
Geen [D]vreugde [G]omheen
Klein Manolito ons mis jou [D]so
Klein Manolito met die helder
[G]oë

[Interlude 1]
[G][D][G][C][D][G]

[Verse 5]
[C]Soms bring die wind,
ruik ons [G]reën teen die ruite
Dan [D]hoor ek jou daar buite [G]roep
[C]Soms as die sterre daar[G]bo helder skitter
Dan [D]hoor ek jou weer vrolik [G]lag

[Verse 6]
Klein Manolito [Em]waar [G]is [D]jy hee[G]n?
[D]Sonder [G]jou is ons buurt [D]so kleurloos,
[G]alleen
Geen [D]vreugde [G]omheen
Klein Manolito [C]ons mis [D]jou [G]so
Klein Ma[D]nolito met die hel
[G]der[C] oë

[Outro 1]
[C][D][G][D][G]
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
128 BPM