Chords & lyrics
Soen en vergeet Chords
Views
16
Log in to save
Lyrics & chords
[Verse 1] [C]Kan nie vanaand hier langs jou lê As ek [F]weet dat ek en jy nog [C]soveel [G]goed het om te [C]sê[F] [Am]Kan nie meer tussen hierdie lakens slaap nie [C]Kan nie bly lê tussen goed en kwaad nie Dis die storm [G]voor die [Dsus4]stil te[G][C] [Verse 2] Kan nie vanaand my [G]oë [C]toe maak As ek [F]dink aan al die dinge [C]waaroor [G]ek en jy moet [C]praat Kan nie meer [Am]net met die mure [C]praat nie Kan nie bly sit tussen goed en kwaad nie Dis jou stilte wat my [G]stilmaak [Verse 3] Nou [C]vra jy Hoekom ek nie meer die [Dm]selfde na jou [Am]kyk nie? Dis so asof jy nie meer kan sien hoe die liefde [G]lyk nie Jy soen en vergeet Nou [C]vra jy [Verse 4] [C] Kan nie vanaand van als vergeet As [F]ek jou nog net eenkeer weer van alles kan oorreed [Am]Kan nie meer kyk sonder om te sien nie Kan nie meer voel of ek jou nie verdien [G]nie Dis die stiltes wat my stilmaak [Verse 5] Nou [C]vra jy Hoekom ek nie meer die [Dm]selfde na jou [Am]kyk nie? Dis so asof jy nie meer kan sien hoe die liefde [G]lyk nie Jy soen en vergeet En my hart wat weet [Verse 6] Nou [C]draai jy Nou draai jy terug en [Dm]loop weer hier [Am]ver by my Ons hande raak maar dit wil nie in [G]mekaar bly Dis my hart wat breek Want ons [C]soen en vergeet [Verse 7] [F]Ek mis ‘n regte soen [C]Jou arms om [G]my lyf Ek mis jou hand in myne [F] [Verse 8] Ek mis ‘n ware vriend [C]‘n Oor om my te hoo[G]r Ek mis elke deel [F]van [G]jou Ek mis [C]jou[G] [Verse 9] Nou [C]vra jy Hoekom ek nie meer die [Dm]selfde na jou [Am]kyk nie? Dis so asof jy nie meer kan sien hoe die liefde [G]lyk nie Jy soen en vergeet En my hart wat weet [Verse 10] Nou [C]draai jy Nou draai jy terug en [Dm]loop weer hier [Am]ver by my Ons hande raak maar dit wil nie in [G]mekaar bly Dis my hart wat breek Want ons [C]soen en vergeet Ja ons soen [C]en vergeet
Chords Tap to view chord shapes
AI analysis Quick · deep
The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.
Quick version Quick · compact
Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.
No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed
Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.
No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
Songs in the same key Db major
Same key
Popular songs
Popular
18%
95 BPM