Chords & lyrics

Saggies praat is duiwelsraad Chords

Music by: Willem Botha
Tone G major BPM 133 Views 15
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[G]

[Verse 1]
Stille waters [G]dieper grond en
Onder draai die duiwel rond dis [C]jy
En [G]dis jy

[Verse 2]
[G]
Wie nie waag nie wen nie gaan dit
So ek vat 'n kans om jou te [C]kry[Csus2]
Om jou [C]te kry
[G]

[Verse 3]
Van [D]al die sê goed wat ons sê

[Verse 4]
Is die die een wat ek wil hê
[G]Saggies praat is duiwelsraad ek weet dit
So ek skree hard dat [Csus2]ek
jou lief [C]het[D]
[G]Saggies praat is duiwelsraad my liefling
So ek sal skree tot [Csus2]ek jou hier het
[C]By [D]my
[G]

[Verse 5]
Jy's so bo my vuurmaak plek dis
Hoekom ek my lippe lek oor [C]jou[Csus2]
[C]Oor[G] jou

[Verse 6]
Dit is dan so [G]waar as vet
Die hemel weet ek soek
jou net by [C]my[Csus2]
Hier by my
[G]

[Verse 7]
Van [D]al die sê goed wat ons sê

[Verse 8]
Is die die een wat ek wil hê
[G]Saggies praat is duiwelsraad ek weet dit
So ek skree hard dat [Csus2]ek
jou [C]lief [D]het
[G]Saggies praat is duiwelsraad my liefling
So ek sal skree tot ek [Csus2]jou hier het

[Verse 9]
[Csus2]
Want [D]my [C]huis is waa[G]r jou hart is[C]
Waar dit rook is [G]waar daar brand is
[C]Jy is die groener [Csus2]weiveld
aan die [D]ander [G]kan[D]t[Em]

[Verse 10]
So [D]ek [G]skree hard dat [Csus2]ek jou lief
het (Dat ek jou lief [D]het)
[G]Saggies praat is [D]duiwels raad
[G]my liefling (My liefling)
So ek sal skree tot [Csus2]ek jou
hier het (Tot ek jou hier het)
[C]By [D]my
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
133 BPM