Chords & lyrics

Af en Af Chords

Music by: Kurt Darren
Tone A major BPM 154 Views 35
0
Guitar

Lyrics & chords

[Intro 1]
[G]

[Verse 1]
[G]Oesters, champagne,
kerse op die kantlyn
[D]Vyf-en-twintig rose om die rooi[C]wyn
Loftus Versfeld was nog nooit
so lekker soos [G]nou [D]nie
[G]Net

[Verse 2]
jy en ek, die wagte by die hek
Ek moes [D]nou wraggies
elke liewe toutjie trek
Om hierdie [C]aand te reël,
maar niks is ooit te veel vir [G]jou nie

[Verse 3]
En [D]nou [Em]be gi[D]n di[G]e aksi[D]e,
[Bm]lief[C]ie[D]

[Verse 4]
[G]Af, af, af en af gaan al die ligte in die [D]nag,
nag, nag
Sag speel daardie liedjie wat ons [C]altwee laaik
Al ken ons nie die woorde nie,
net [G]oh oh oh eh [D]oh, weh [G]oh

[Verse 5]
Op, op, op en [G]op gaan temperature in my [D]kop,
kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n [C]lekker, lekker,
lang skop hom [D]tussen deur [G]die pale
[D]Aand

[Verse 6]
[G]Het jou nou verras toe jy jou oë sit
op daai [D]mooi ring in die glas
En as ek kyk na [C]hoe jou oë oplig
Dan voel ek heel verlig in my hart
[G]

[Verse 7]
[D]
[G]Jy soen my weer en as ek iets wil sê,
soen jy my [D]nog 'n keer
En fluister saggies, Ja, in [C]my linkeroor

[Verse 8]
Dit maak my weer van vooraf verlief
[G]Maar nou[D] be [Em]gin [D]die [G]aksie,[D]
[Bm]lief[C]ie[D]

[Verse 9]
[G]Af, af, af en af gaan al die ligte in die [D]nag,
nag, nag
Sag speel daardie liedjie wat ons [C]altwee laaik
Al ken ons nie die woorde nie,
net [G]oh oh oh eh [D]oh, weh oh

[Verse 10]
[G]Op, op, op en op gaan temperature in my [D]kop,
kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n [C]lekker, lekker,
lang skop hom [D]tussen deur die pa[G]le
[D]Aand

[Verse 11]
[G]Ek skiet die proppie van die
vonkelwyn in die lig op
Ons [Dsus4]klink 'n glasie en[G]
ek hou jou lippe dop
[C]Dit voel so reg as ek jou styf teen
my vashou (Vas[G]hou)[D]

[Verse 12]
[G]Ek skiet die proppie van die
vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek
hou jou [C]lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen
my [G]vashou (Vashou)

[Verse 13]
En [D]nou begin [G]die ak[D]sie [Bm]liefi[C]e[D]

[Verse 14]
[G]Af, af, af en af gaan al die ligte in die [D]nag,
nag, nag
Sag speel daardie liedjie wat ons [C]altwee laaik
Al ken ons nie die woorde nie,
net [G]oh oh oh eh [D]oh, weh [G]oh

[Verse 15]
Op, op, op en op gaan temperature in my [D]kop,
kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n [C]lekker, lekker,
lang skop hom [D]tussen deur die pa[G]le
[D]Aand

[Verse 16]
Dis 'n [C]lekker, lekker,
lang skop hom [D]tussen deur die pa[G]le
Aand
Chords Tap to view chord shapes
Ready to view chords
Select a chord in the lyrics to pin the chord view here.
AI analysis Quick · deep

The quick version summarizes key, main loop, cadence and harmonic colors. The deep version is for closer reading.

Quick version Quick · compact

Optimized for fast rendering and identifying the main pattern.

No quick version yet. Click Generate quick to create a summary.
Deep version Detailed

Generate or regenerate a fuller AI harmonic analysis.

No deep version yet. You can use the quick version first, then generate the deep version when needed.
Discover more Artist · genre · key
18%
154 BPM